Kaap Ann

Die oostelike Massachusetts met Kaap Ann
Landsat-satellietfoto van Kaap Ann

Kaap Ann (Engels: Cape Ann) is 'n rotsagtige skiereiland aan die Atlantiese Oseaan, in die noordooste van die Amerikaanse deelstaat Massachusetts. Die kaap is sowat 30 myl noordoos van Boston geleë en vorm die noordelike uithoek van Massachusetts Bay. Kaap Ann behels die nedersettings Gloucester, Essex, Manchester-by-the-Sea en Rockport.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search